JOIN THE COMMUNITY
Skip to product information
Blom van Binne Joernaal vir Tienermeisies
R 280.00
Details
Jou hart is kosbaar, jou stem is waardevol, en jou storie maak saak. Die Blom van Binne-joernaal is spesiaal ontwerp om tienermeisies te help groei in hul geloof, identiteit en selfvertroue – met God as die ankerpunt van elke dag.
Hierdie joernaal sluit in:
- Inspirasie & Skrif – Bybelverse en kort aanmoediging vir jou hart.
- Refleksievrae & Skryfspasie – Om jou te help dink, droom en bid.
- Kreatiewe Elemente – Inkleurbladsye, kreatiewe uitdagings en plek vir jou eie idees.
- Temas wat saak maak – Sosiale media, selfbeeld, wysheid, vriendskap, grense, identiteit in Christus en nog meer.
Of jy deur ‘n moeilike tyd stap of net jou verhouding met God wil verdiep, hierdie joernaal help jou om stadig, diep en opreg te blom – van binne af.
Materials + Care
We prioritize quality in selecting the materials for our items, choosing premium fabrics and finishings that ensure durability, comfort, and timeless appeal.
Shipping + Returns
We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.